Koer działa na Android i iOS.
| Licencja: | Freeware |
| Data dodania: | 02.05.2024 |
| Wydawca: | Die Bende Pty Ltd |
| Lista zmian |
WAT IS NUUT OP KOER 3.0
• Boekmerk jou gunsteling profiele: besluit later • Skommel-funksie: verbeter jou kanse in die Koerwoud • Twee nuwe sakpas pakkette. • Gratis weergawe steeds beskikbaar **************************** WAT IS NUUT OP KOER 2.2 • Verbeterde Kletskamer: wag nie meer vir "verbind"-wiel nie. • Koer help jou ligging bepaal en om alle lede naby jou te sien **************************** WAT IS NUUT OP KOER 2.1 • Beter kwaliteit Stemboodskappe **************************** |